Marla Maples

Marla Maples
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marla Ann Maples
Geboorte 27 Oktober 1963 (1963-10-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Tiffany Trump
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marla Maples (gebore 27 Oktober 1963) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maximum Overdrive (1986), Executive Decision (1996), Happiness (1998), en Loving Annabelle (2006).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search